Plesierengel Leon van Nierop

ISBN: 9780624064718

Published:

Paperback

372 pages


Description

Plesierengel  by  Leon van Nierop

Plesierengel by Leon van Nierop
| Paperback | PDF, EPUB, FB2, DjVu, talking book, mp3, ZIP | 372 pages | ISBN: 9780624064718 | 10.19 Mb

Tristan Hansen word die engel van plesier genoem – ’n man wat R15 000 per nag vra en die land se mees invloedryke en wêreldwyse vroue soveel plesier gee dat hulle terugkom vir meer. Maar wanneer een van sy kliënte haar eie lewe neem, verander dieMoreTristan Hansen word die engel van plesier genoem – ’n man wat R15 000 per nag vra en die land se mees invloedryke en wêreldwyse vroue soveel plesier gee dat hulle terugkom vir meer.

Maar wanneer een van sy kliënte haar eie lewe neem, verander die plesierengel in ’n doodsengel, en bely sy kliënte die een na die ander wat agter toe deure gebeur het.Maar waarom doen hy dit? Beslis nie net vir die geld nie. ’n Sielkundige, Erika Hamilton, ontmoet hom toevallig. Albei van hulle bied op beroepsvlak verligting van neurose, onvervuldheid en frustrasie – die een op akademiese wyse, die ander met lyflike plesier. Wat gebeur wanneer hulle ontmoet?Plesierengel is ’n nuwe, aangepaste weergawe van Van Nierop se 1998-blitsverkoper, maar dié slag kookwaterwarm, onbevange en onbevrees vertel.

Soos dit regtig daagliks gebeur . . .Het jy genoeg moed om dit te lees? Daar is tonele wat sensitiewe lesers dalk kan skok. Dit is Van Nierop soos jy hom nog nooit gelees het nie.



Enter the sum





Related Archive Books



Related Books


Comments

Comments for "Plesierengel":


mediagraw.bookwille1000.club

©2011-2015 | DMCA | Contact us